Successfully reported

Christies Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Roberto M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Lekker. Easy, friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Het baie welkom gevoel, maar sal aanbeveel dat daar melk in die yskas is vir koffie. Dis skoon, maar die plek kort aandag. Die aanwysings is nie baie duidelik nie. Sê net dis op die Lichtenburg pad. Die bord is duidelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Liza S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Lekker uit die dorp op 'n plaas, baie stil. Baie lekker oornag en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Annari C
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Des 2024

Glad nie 'n lekker kuier nie. Daar aangekom, uur gewag om ontvang te word, gesukkel om die gasheer in die hande te kry, geen warm water die volgende oggend om te stort.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Annie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Rustige atmosfeer. Gerald is baie aangenaam en vriendelik. Hy het ons dadelik welkom laat voel. Hy het die heerlikste aandete voorberei. Die plek is baie rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie vriendelik en behulpsaam. Vriendelik ontvang en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette L
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2023

Ons was na Coligny vir 'n skoolreünie. Met ons aankoms in Coligny het ons 'n paar keer probeer om Christies Gastehuis te bel en te bevestig hoe laat ons sal inboek. Die foon is nie beantwoord nie. Toe ons later die middag daar aankom was die eienaar verbaas om ons te sien. Ek het genoem dat ons 'n bespreking het en sy reaksie was :"genuine?" Ons moes verneem dat ons kamer aan iemand anders gegee is, maar gelukkig is daar nog 'n kamer beskikbaar in die huis, wat ons toe aangebied is. Die akkommodasie was onnet, ongerieflik en die badkamer was nie skoon nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.0
Sep 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Eric A
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Nov 2021

The room was okay - comfortable enough. The bathroom/shower facilities were not part of the roomm and was below par. If I were to recommend this place to anyone, the bathroom/shower facilities would need to be upgraded. The bar facility was fine, and our host was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dina K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2020

Baie gesellig. Ons het ons kuier by Christies terdeë geniet. As jy lief is vir die plaaslewe is hierdie jou plek. Die eienaar is baie gasvry en akkomoderend, dankie dit was heerlik. Baie dankie oom Gerald.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Gerald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Syferpan, Coligny, 2725, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlOWVmNWNkLWE3OTgtNDRkMS1iOGVlLTI1MTc5YmJkOTVjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 15 5 1 4 Syferpan Coligny 2725 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.279916634624 26.27220377326
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang