Successfully reported
+17

Christies Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Syferpan, Coligny, 2725, Noordwes
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Coligny Oornag is 10 km buite die dorpie Coligny in die Noordwes-provinsie geleë.

Verblyf by Christies Gastehuis word in 6 kamers gebied. Almal is ingerig met óf 'n dubbelbed en óf 'n stapelbed. Elkeen van die kamers beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, 'n plafonwaaier en 'n klerekas.

Die gastehuis is ideaal vir funksies, troues en vieringe. Gemeenskaplike geriewe sluit 'n sitarea, 'n kroeg en 'n vermaakarea met 'n pooltafel en braaigeriewe in. Veilige parkeerplek word vir alle gaste voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Gerald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Syferpan, Coligny, 2725, Noordwes
  • Gaste dink Christies Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Syferpan, Coligny, 2725, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlOWVmNWNkLWE3OTgtNDRkMS1iOGVlLTI1MTc5YmJkOTVjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 15 5 1 4 Syferpan Coligny 2725 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.279916634624 26.27220377326
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang