Christofphs Guesthouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 56 Kruin Crescent, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Christofphs Guesthouse is in Bonnievale in 'n pragtige tuin met lieflike uitsigte op die Langeberge geleë.
Verblyf word aangebied in 2 en suite-gastekamers wat elkeen 'n privaat ingang, 'n stoep en uitsigte oor die tuin en op die berg. Die en suite-badkamer het 'n groot instapstort en ondervloerse verhitting. Ander geriewe sluit 'n multi-funksionele koppelstasie, gratis WiFi, lugversorging, en koffie- en teemaakgeriewe in.
Daar is 'n groot chloor- en soutvrye swembad. Die tuin is pragtig en die sonsonderganghoekie is die perfekte plek om te ontspan en die mooi uitsig op die Langeberge te geniet.
Dié B&B het 'n sonkrag- en rugsteunbatterystelsel wat verseker dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Christof Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 56 Kruin Crescent, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Gaste dink Christofphs Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 56 Kruin Crescent, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang