Chritchley Hackle Cottage 7
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 617 Naledi Drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Critchley Hackle Cottage 7 is 'n semi-selfsorg-toevlugsoord geleë binne Critchley Hackle Lodge in Dullstroom. Hierdie knus kothuis, geleë agter die Lakeside-eenhede, bied 'n rustige uitsig oor die tuin, hoewel dit nie direkte uitsigte oor die meer het nie.
Hierdie pragtige kothuis met 2 slaapkamers bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Hierdie eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV, en beskik oor 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad. Daarbenewens beskik die lodge oor 'n restaurant op die perseel waar gaste maaltye kan geniet. Critchley Hackle Lodge is gerieflik geleë, net 1 km van 'n verskeidenheid winkels en restaurante af. Die omliggende gebied bied aktiwiteite soos visvang en skilderagtige staproetes, tesame met nabygeleë besienswaardighede soos die Dullstroom Natuurreservaat, Steenkampsberg Natuurreservaat en Verloren Vallei Natuurreservaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 142
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 617 Naledi Drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 617 Naledi Drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang