Successfully reported

Chrizaan Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 852 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wynand E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great value for money. Comfortable, clean, pet friendly and warm atmosphere with personal welcome by owner. Always feel well rested afterwards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin R
1 nag
5.0
Okt 2025

Clean, comfy, secure. Very well met by the friendly owner. Good comms from her side. Clean, comfy, welcoming. Great to have my loaded vehicle right next to me behind a secure gate!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie goed vir 'n aand se oorslaap (stop over). Ons het baie dankie! Ons sal beslis weer kom, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie gerieflik. Het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian V
1 nag
5.0
Okt 2025

Great. Baie dankie. Het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Naand Adrian, U positiewe terugvoer word waardeer. Ek is bly dat u lekker kon uitrus. Kom gerus weer, Groete, Suzan Celliers By Chrizaan Colesbeeg.

Gerrit C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Dit was baie gesellig en naby genoeg aan wegneemetes plekke. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Goeie middag Gerrit, So bly julle groot gesin was gemaklik in die groter eenheid. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien weer. Groete, Suzan by Chrizaan Colesberg.

Johan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Goeie waarde. Genoeg spasie vir almal. Ons was tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda D
1 nag
5.0
Okt 2025

Heerlike skoon rusplek. Kar parkeer reg voor eenheid. Baie vriendelike eienaar. Baie vriendelike eienaar. Super skoon met wifi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Goeie môre Yolanda, Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dankie dat jy na 'n lang tyd ons nog onthou het en weer hier kom bly het. Hoop die trek het goed verloop. Groete, Suzan.

Pieter W
1 nag
5.0
Sep 2025

Heerlik ontspanne en voel asof jy tuis is. Lanklaas so lekker oorgebly. Sal definitief weer oorbly. Die omgewing is stil, veilig en rustig, net wat mens nodig het na 'n lang en warm dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank B
1 nag
5.0
Sep 2025

Heerlike plekkie om te oornag. Ek het heerlik lekker gebly. Die plekkie is mooi skoon en ek kan my motor veilig agter 'n hek stop. Mens word selfs voorsien van koffie / tee en beskuit. Daar is selfs inligting van restaurante waar mens kos kan gaan koop. En dit is ook maklik om by die huis uit te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Môre Frank, So bly alles het goed verloop toe ek na Pretoria moes gaan. Dankie dat u altyd weer hier kom bly. Waarderr. Suzan by Chrizaan Colesberg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 852

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNGYwY2I0LTQzNzEtNDM4Mi1hZGE1LTEyYzlmZmIyODM1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 852 5 1 5 14 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.728537812505 25.088696479797
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang