Successfully reported
+12

Chrizaan Gastehuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R630 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Chrizaan Guest House bied 2 eenhede wat smaakvol versier is en in die hartjie van die Groot Karoo in Colesberg geleë is.

Kamer 1 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Kamer 2 het 'n dubbelbed. Elke bed het 'n gemaklike matras met skoon linne, duvets en ekstra komberse of elektriese komberse indien nodig. Elke eenheid is skoon en privaat. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien.

Elke kamer het 'n selfsorghoekie met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, toebroodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n waaier en verwarmer.

Die eenhede is langs mekaar en elke eenheid het 'n buitedeur en patio. Daar is 'n draagbare braai en groot tuin. Opgeleide troeteldiere word toegelaat. Die omgewing is lekker stil en daar is parkeerplek voor die kamer.

Die ryk geskiedenis, natuurskoon en buitelug-doendinge, maar Colesberg die ideale oornagbestemming.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 860 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Frans L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, veilig en gasvry. Dit is ideaal vir ons, presies halfpad op ons reis, netjies, skoon en gasvry.
Nov 2025
Luzanne H
5.0
Skoon, veilig, vriendelik, heerlike beskuit . Dit was 'n aangename ervaring en ek sal weer daar oorbly in die toekoms.
Okt 2025
Kimo L
5.0
Baie goeie waarde vir geld. Baie gerieflik vir oornag. Sal definitief weer daar kom oornag.
Okt 2025
Annamarie C
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Uit die boek uit regtig baie gemaklik en heerlik gebly.
Okt 2025
Karen H
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en rustig. Die gasvrou is baie vriendelik. Die verblyf was netjies en skoon. Ons vier voet meisiekind kon na hartelus in die tuin snuffel. Bai...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 860

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 14 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Chrizaan Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNGYwY2I0LTQzNzEtNDM4Mi1hZGE1LTEyYzlmZmIyODM1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 860 5 1 5 14 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.728537812505 25.088696479797
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang