Successfully reported

Ciara Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 182 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Luzaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Awesomeness. Dit was amazing lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Dankie vir die wonderlike resensie! Ons waardeer dit so baie wanneer ons gaste hul verblyf geniet. Julle is altyd weer welkom by Ciara Lodge. Vriendelike groete Die Ciara span

Elsje B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Voel soos jou eie huis. Baie lekker gebly. Vriendelike diens en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Baie dankie vir die wonderlike gradering! Ons waardeer dit opreg. Julle is altyd weer welkom by Ciara Lodge. Vriendelike groete Die Ciara span

Bradley W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome guesthouse. It's a very nice guesthouse, close to everything. The staff and owner are very friendly and helpful. I would definitely recommend this place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Thank you so much for the great review! We really appreciate it very much. You are always welcome at Ciara Lodge. Kind regards, The Ciara Team

Vernon R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Was baie lekker en beplan om weer te gaan en langer te bly. Was laat om in te boek, maar ontvangs was baie vriendelik en verstaanbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Dis vir ons 'n voorreg om vir ons gaste die beste diens moontlik te gee. So bly julle het lekker gebly en ons sien uit na jul volgende kuier. Julle is altyd welkom by Ciara Lodge! Vriendelike groete Die Ciara Span

Cobus G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Plek fantasties uitgele. Dit het gevoel of ons ver van die stad af is. Definitief die plek skoon en netjies uitgele. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons is baie bly om van julle positiewe ervaring te hoor by ons gastehuis, en dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons hoop om julle gou weer by Ciara gastehuis te verwelkom. Vriendelike groete Die Ciara span

Virginia P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Awesomeness. It was peaceful, I slept well, away from everything, just what I needed to reset. It's very clean, and the staff are so friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Thank you for the great review! We are so grateful when our guests enjoy their stay and experience the peaceful environment. You are always welcome at Ciara Lodge. Kind regards, The Ciara Team

Heske M
Lang verblyf
5.0
Mei 2025

Naby die N1 en winkels. Privaat en rustig. Baie vriendelike mense. Daar was 'n insident van gaste wat in die nag baklei het, dit is dadelik opgelos, eienaars het persoonlik om verskoning kom vra vir die bietjie oorlas wat slegs 'n paar in ons groep beleef het. Ons kon met al ons vrae by hulle aanklop, ook as hulle nie antwoord het nie, het hulle saamgedink. Die lodge is lekker rustig, mens weet amper daar is nog ander mense, na 22:00 is dit stil. Die beddens slaap heerlik. Ons sal seker weer van hulle gebruik maak en ander mense wys op die lekker bly by Ciara.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Was lekker. Plek was lekker. Het alles wat nodig is. WiFi was bietjie sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was regtig lekker. Het lekker gebly, baie dankie. Baie oulike plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Baie dankie vir die puik resensie! Ons waardeer dit baie. Ons is dankbaar dat julle lekker gebly het en julle is altyd weer welkom by Ciara Lodge! Vriendelike groete Die Ciara span

Deirdre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goeie waarde vir geld en vriendelike goeie diens. Heerlik gebly, lekker area, kan aanbeveel vir 'n klein huisgesin en getroude pare. Baie mooi quaint lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Ciara Guesthouse
Baie dankie vir jou puik resensie Deirdre! Dit word baie waardeer. Ons is bly julle het jul verblyf geniet, want dis waarna ons streef. Julle is altyd weer welkom by Ciara Lodge! Vriendelike groete Die Ciara Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carolien Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 339

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 887 Louis Trichardt Street, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce952ecb29ab3ee87cb71775792d4a1f212ceb647d72bc47f0d9ac9841528a2b1e3c0723d75937433ca387057618f6077e08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 182 5 1 5 887 Louis Trichardt Street Rietfontein 0084 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.7018952 28.2248023
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang