Cicada 21
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence Street, Ramsgate Beach, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R915 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cicada 21 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ramsgate. Die woonstel bied bekoorlike uitsigte oor die see en strandmeer vanaf beide die balkon en die hoofslaapkamer, met die bekende Ramsgate-hoofstrand naby.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV vir ontspanning.
Die leefarea lei na 'n balkon. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike braai-area en sluit 1 toegekende parkeerplek in, met bykomende parkeerplek van die straat af beskikbaar net buite die kompleks. Gerief word verseker, met noodsaaklike winkels en restaurante in die onmiddellike omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 735
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Clarence Street, Ramsgate Beach, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence Street, Ramsgate Beach, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang