Cicada 8
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence Street, Ramsgate Beach, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R980 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cicada 8 is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer in 'n veilige kompleks in Ramsgate. Die woonstel bied bekoorlike uitsigte oor die see en strandmeer vanaf beide die balkon en hoofslaapkamer, met die bekende Ramsgate-hoofstrand naby.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die gedeelde badkamer is toegerus met beide 'n bad en stort. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir eet en ontspanning, met 'n TV en DStv-verbinding vir vermaak.
Die leefarea lei na 'n oordekte balkon met sitplek en draagbare braaigeriewe. Die woonstel het 1 toegekende parkeerplek, met bykomende parkeerplek van die straat af beskikbaar net buite die kompleks. Gerief word verseker, met alle noodsaaklike winkels en restaurante in die onmiddellike omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 735
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Clarence Street, Ramsgate Beach, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence Street, Ramsgate Beach, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang