Successfully reported

Cikeru Bush Camp - Gecko

Tentekamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Dominique A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pleasant; serene. What a pleasant stay. I would recommend Cikeru to anyone who wants to go on a tranquil adventure with their loved ones.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vrede. Beste plek om te ontspan, en net af te sluit. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Relaxing, stunning, romantic. Really enjoyed our stay, relaxing and romantic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit was 'n belewenis gewees. Dit was 'n belewenis gewees. Ek sal Cikeru beslis aanbeveel vir enige iemand wat rus vir die siel nodig het. Ek en my vrou sal gou weer by Cikeru gaan kuier om te ontspan. Alles wat jy benodig is daar en hulle gee aandag aan die fyn detail wat belangrik is. Baie dankie, Cikeru.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gesellig, romanties en privaat. Dit was regtig baie aangenaam, privaat en romanties, skoon en netjies! Baie dankie vir die heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderlike romantiese wegbreek. Dit was 'n fantastiese wegbreek, Cindy het ons baie welkom laat voel, die verblyf het alles wat jy nodig het en nog meer, dit het lekker privaatheid en jy kan sien daar word moeite gedoen om alles in stand te hou. Die buitestort was 'n treffer al is ons in die hartjie van die winter. Ons sal beslis teruggaan en vir nog langer bly, 'n naweek was net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ontspannend, rustig en baie lekker. Dit was uitstekend gewees, ons het dit baie geniet om daar te bly. Dit was baie ontspannend gewees en die klein details het dit baie oulik gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Absolutely wonderful! Absolutely lovely! The place we stayed in was neat and clean and had everything we needed. The hosts were also so helpful. The place is beautiful. Will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Awesome, fabulous, relaxing, breathtaking! If peaceful quiet and tranquility is what you're looking for, Cikeru is the absolute splendor that you're looking for. Its pure bush sounds are music to the nature lover's ears. We had a breathtaking stay! Cikeru is going to be our new favourite escape!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Perfect all round. Absolutely fantastic, nice quiet bush time close to Pretoria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 85

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Tambotie Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89b6a847c1d0a559f68f93ddc7bd25c60d5f40bfcb7e9c90d8625c178ecd48a61fcb254b316b1a2e84afb69f47a83b00dc5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 91 Tambotie Road Dinokeng Game Reserve 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.377281911215 28.340737416378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang