Successfully reported
+8

Citrusdal Country Lodge

  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Voortrekker Street, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 725 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Citrusdal Country Lodge, 'n bekoorlike instansie in familiebesit, skuil in die bedrywige plattelandse plaasdorpie Citrusdal, net minder as 2 uur se ry vanaf Kaapstad.

Ontdek gemak in ons 26 lugversorgde en uniek versierde en suite-kamers, elk toegerus met noodsaaklike geriewe. Geniet vermaak in die kamer met 'n televisie met Netflix, tesame met geriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond en koffiemaakgeriewe.

Ons lodge spog met 'n verskeidenheid geriewe, insluitend 'n stylvolle dameskroeg, 'n verfrissende swembad, 'n lapa met braaigeriewe, 'n goed toegeruste gimnasium, veilige parkeerplek en 'n keurige A'la Carte Restaurant.

Vir jou besigheidsbehoeftes voorsien ons 'n konferensiesaal en 'n raadsaal, albei toegerus met moderne geriewe, insluitend draadlose internet vir naatlose videokonferensie-ervarings.

Ervaar die perfekte mengsel van ontspanning en funksionaliteit by Citrusdal Country Lodge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Karin L
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable and convenient overnight stay. Great service from all the staff. Dinner was delicious and at a very reasonable price. Good ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Freek S
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Baie dankie, dit was rustig en veilig gewees.
Apr 2025
Marlena V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly. Ons het heerlik gebly in die netjiese kamer en lekker geëet ook. Dit is 'n pragtige goed-versorgde lodge en baie aangename en g...
Sien meer
Des 2024
Marelize S
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gebly, gevoel asof ons tuis was. Ek sal beslis weer hier bly, indien nodig. Diens was vriendelik en behulpsaam. Kamer was soos op ...
Sien meer
Nov 2024
Peter S
Saam met lewensmaat
5.0
A lovely old hotel. This is a very well run old style hotel. The rooms are large and well-appointed. The food is excellent. The staff a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Wian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 66 Voortrekker Street, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Citrusdal Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 725
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 725
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Voortrekker Street, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkYWM1MTk3LTkyYzktNDE5YS05ZTRjLTU2ZTgzZjMyZDNkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag, vir 2 mense 100 5 1 4 66 Voortrekker Street Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.59118737735 19.012379944324
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang