City Chic On Keerom
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Keerom Straat, 66 On Keerom, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
City Chic On Keerom is 'n lieflike selfsorgwoonstel, ideaal geleë in die hartjie van Kaapstad se middestad. Hierdie eenheid bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en ruim stoorplek, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die gebou het veilige 24-uur-toegang en maklike toegang tot Kaapstad se top-attraksies, insluitend die V&A Waterfront, Groenpunt en Tafelberg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Arno en Ilze Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 66 Keerom Straat, 66 On Keerom, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink City Chic On Keerom het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Keerom Straat, 66 On Keerom, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang