City Lodge Hotel Durban
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 302 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Sylvester Ntuli and K.E. Masinga Road, Durban City Center, Durban, 4056, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 434 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
City Lodge Hotel Durban maak voorsiening vir sakereisigers en vakansiegangers in dié gewilde bestemming. Die warm, verwelkomende en rustige atmosfeer van die kusdorp word in die hotel se welige tuin, tropiese palmbome en skitterende swembad vasgevang.
Die hotel bied 160 ruim kamers met lugversorging, koningingrootte- of 2 enkelbeddens, en en suite-badkamers met storte, of storte en aparte baddens. Skakelkamers vir gesinne is ook beskikbaar. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en radio-stasies, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis waarin 'n skootrekenaar gestoor kan word, en 'n lessenaar met beligting en kragproppe. Gratis WiFi is ook beskikbaar. 'n Paar van die kamers is spesifiek ontwerp om gaste met gestremdhede te akkommodeer.
Die hotel is 30 minute se ry van die lughawe af en naby groot hoofweë. Daar is konferensiegeriewe vir 110 gaste, 'n raadsaal vir 12 gaste, #Café-restaurant, 'n skemerkelkiekroeg en 'n fiksheidsentrum.
Die hotel is lekker naby die strand, middestad, Internasionale Konferensie- en Uitstallingsentrum (ICC), en 'n rits restaurante, winkels, en sport-, vermaak- en kulturele bestemmings, insluitend uShaka Marine World en Kingsmead Stadion.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Reservations
Team City Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of Sylvester Ntuli and K.E. Masinga Road, Durban City Center, Durban, 4056, KwaZulu-Natal
- Gaste dink City Lodge Hotel Durban het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 302 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Sylvester Ntuli and K.E. Masinga Road, Durban City Center, Durban, 4056, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang