City Lodge Hotel Eastgate
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 82 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zulberg Close, off Ernest Oppenheimer Road, Bruma Lake, Johannesburg, 2100, Gauteng
- Vanaf R1 108 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
City Lodge Hotel Eastgate in Johannesburg se Oosrand is gerieflik geleë, naby groot hoofweë, die O.R. Tambo Internasionale Lughawe, winkelsentrums en vermaak-, sake- en ontspanningsgeriewe.
Die hotel bied 69 ateljeewoonstelle wat elkeen lugversorging, privaat toegang, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n badkamer het. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en koffiemasjien, en 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is om 'n skootrekenaar in te stoor, in. Gratis WiFi word ook voorsien. 'n Paar van die kamers is spesifiek vir gaste met gestremdhede ingerig.
Die hotel bied geriewe vir vergaderings en konferensies met tot 40 afgevaardigdes, asook 'n fiksheidskamer, 'n swembad in 'n ontwerperstuin, die Club Lounge Restaurant wat middagete, aandete en skemerkelkies besoek en daar is 'n volledige Engelse en kontinentale ontbyt daagliks beskikbaar.
Die hotelgeriewe sluit 'n persoonlike inkopiediens, etes in jou kamer op versoek deur met plaaslike restaurante te skakel, 'n gastekantoor, 24 uur-sekuriteit, veilige parkeerplek, 'n wasgoeddiens en 'n droogskoonmaakdiens op weeksdae in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Reservations
Team City Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Zulberg Close, off Ernest Oppenheimer Road, Bruma Lake, Johannesburg, 2100, Gauteng
- Gaste dink City Lodge Hotel Eastgate het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 82 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zulberg Close, off Ernest Oppenheimer Road, Bruma Lake, Johannesburg, 2100, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang