City Lodge Hotel Fourways
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 424 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Montecasino Boulevard and Witkoppen Road, Fourways, 2068, Gauteng
- Vanaf R1 617 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
City Lodge Hotel Fourways is ideaal geleë in die sake- en ontspanningskern van Johannesburg se noordelike voorstede. Dit is oorkant die pad van die ikoniese Montecasino-ontspanningskompleks af met 'n rits restaurante en casino's, naby Fourways Mall en ander winkelsentrums.
Die hotel bied 211 ruim kamers met lugversorging, koningingrootte- of 2 enkelbeddens, en en suite-badkamers met storte en aparte baddens. Skakelkamers vir gesinne is ook beskikbaar. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en radio-stasies, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis waarin 'n skootrekenaar gestoor kan word, en 'n lessenaar met beligting en kragproppe. Gratis WiFi is ook beskikbaar. 'n Paar van die kamers is spesifiek ontwerp om gaste met gestremdhede te akkommodeer.
Die hotel het 'n raadsaal vir 12 gaste en 'n raadsaal vir 14 gaste, 'n swembad op die groot skemerkelkiedek, en 'n #Café-restaurant. Ná 'n lang dag van werk of verken, is die swembaddek die ideale plek om te ontspan.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Reservations
Team City Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of Montecasino Boulevard and Witkoppen Road, Fourways, 2068, Gauteng
- Gaste dink City Lodge Hotel Fourways het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 424 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Montecasino Boulevard and Witkoppen Road, Fourways, 2068, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang