Successfully reported

City Lodge Hotel Lynnwood

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Deon B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Gemaklik. Great plek, goed geleë, behulpsaam. Vinnige in- en uitboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rouxan G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2024

Uitstekende verblyf en ligging vir die geld. Lekker gebly. Baie gerieflik en uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lorinda D
Kort verblyf Besigheidsreis
2.8
Jan 2024

Teleurgesteld vir wat jy betaal vir die plek. Plek is vuil en kort opgradering. Kragpunte in kamer te min en die wat daar is, is nie in werking nie. Die prop bly uittrek. Personeel by ontvangs nie behulpsaam of vriendelik toe ek inboek nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andries R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Plek is mooi, gerieflik, met vriendelike personeel en baie goed geleë. Slaapplek en alles was baie goed. Net om 01:20 - 02:20 was daar baie raserige mense! Kon nie 'n behoorlike nagrus kry nie. Het hulp versoek - sou sekuriteit gestuur word? Weet nie wat verder gebeur het nie. Baie dankie vir julle moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marsell V
1 nag
5.0
Aug 2023

Vriendelike diens ontvang, en baie netjiese kamers. Heerlike kos was bedien en die kamers is mooi en netjies en skoon gewees. Baie vriendelike staff en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunet K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Gemaklik en goed ingerig. Gemaklike kamer, matras dalk nie so gemaklik gewees nie. Res goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Leon L
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2023

Close to Atterbury Theatre. When attending a show at the theatre and you travel from the farm, City Lodge Hotel Lynnwood is on the same block. You can walk wherever you need to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Erica D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Puik diens deur vriendelike werkers, kamer was baie netjies en skoon. Personeel was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reservations
Team City Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 136
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 136
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 136
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 368 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Lynnwood and Daventry Road, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7764f54daceaef1679e3278208ddb53e23f5962fcb44de4e8514a3a93e0ef95754f6236d75576cfa019a88452b4996701b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 136 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Corner of Lynnwood and Daventry Road Lynnwood Ridge 0040 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.765330544512 28.277659939217
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang