City Lodge Hotel Newtown, Johannesburg
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 294 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Carr and Miriam Makeba Street, Newtown, 2001, Gauteng
- Vanaf R982 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
City Lodge Hotel Newtown is in die lewendige area van Newtown in die westelike deel van Johannesburg se besige middestad geleë. Die hotel spog met die handelsnaam se #Café-restaurant wat 'n volledige ontbyt, middagete en ligte aandetes bedien, 2 raadsale wat onderskeidelik 16 gaste en 10 gaste kan akkommodeer, 'n fiksheidsentrum, swembad en 'n skemerkelkiekroeg.
Dit is lekker naby die Newtown Junction Mall, Museum Africa, Market Theatre, Artist Proof Studio, Sci-Bono Discovery Centre en baie meer restaurante, winkels en 'n rits kulturele ervarings in die middestad.
Die hotel bied 148 kamers wat elkeen lugversorging, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. 'n Paar van die kamers het ook baddens. Kamers met slaapbanke en skakelkamers vir gesinne is op versoek beskikbaar. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis waarin 'n skootrekenaar gestoor kan word, en 'n lessenaar met beligting en kragproppe in. Gratis WiFi word voorsien. 'n Paar van die kamers is spesifiek vir gaste met gestremdhede ontwerp.
Die hotel is lekker naby groot hoofweë, die Gautrain Parkstasie en die lewendige, kulturele middelpunt van Maboneng.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Reservations
Team City Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of Carr and Miriam Makeba Street, Newtown, 2001, Gauteng
- Gaste dink City Lodge Hotel Newtown, Johannesburg het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 294 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Carr and Miriam Makeba Street, Newtown, 2001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang