Successfully reported
+15

City Lodge Hotel Pinelands

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 268 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Raapenberg Road, Pinelands, Cape Town, 7450, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 497 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

City Lodge Hotel Pinelands is in die boomryke en rustige buurt Pinelands. Die hotel bied die #Café-restaurant wat 'n volledige ontbyt, middagetes en ligte aandetes bedien, 'n Cattle Baron op die perseel, 'n fiksheidskamer, sprankelende swembad, skemerkelkiekroeg en 'n raadskamer met plek vir 12 gaste.

Die hotel het 133 kamers met lugversorging, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Kamers met slaapbanke is op versoek beskikbaar. Interverbonde gesinskamers is ook beskikbaar. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kluis met plek om 'n skootrekenaar te stoor en 'n lessenaar met beligting en kragpunte in elke kamer. Gratis WiFi word voorsien en van die kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.

Die hotel is naby die pragtige King David Mowbray Gholfklub waar gholfliefhebbers 'n paar balle kan gaan slaan.

Die hotel, net soos die res van die groep se eiendomme in Kaapstad, bied 'n verskeidenheid waterbesparingstoestelle en -stelsels.

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reservations
Team City Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Raapenberg Road, Pinelands, Cape Town, 7450, Wes-Kaap
  • Gaste dink City Lodge Hotel Pinelands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 497
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 497
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 497
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 268 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Raapenberg Road, Pinelands, Cape Town, 7450, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA653fbfab7595d6f80478f8f08d44bedc44c3d092856325f892a01841e0913f7809ac3a652804b8755c421080da9907eab95f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 496 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Raapenberg Road Pinelands 7450 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.947896 18.4902571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang