Successfully reported

City Lodge Hotel Gqeberha

Dubbelkamer oopplan - Nie-rook
Vanaf
Vanaf R 1 407
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
50 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie standaardkamer vir nie-rokers het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n oopplan-badkamer met 'n stort en 'n aparte bad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, en 'n lessenaar met beligting en muurproppe in. Daar is ook gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer - Nie-rook
Vanaf
Vanaf R 1 407
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
28 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie standaardkamer vir nie-rokers het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte bad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, en 'n lessenaar met beligting en muurproppe in. Daar is ook gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelgesinskamer - Nie-rook
Vanaf
Vanaf R 1 407
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
18 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie standaardkamer vir nie-rokers het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Daar is ook 'n slaapbank vir 2 kinders wie se gesamentlike ouderdom nie meer as 16 jaar kan wees nie. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, en 'n lessenaar met beligting en muurproppe in. Daar is ook gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer vir gaste met gestremdhede - Nie-rook
Vanaf
Vanaf R 1 407
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie standaardkamer vir nie-rokers is ingerig vir gaste met gestremdhede en het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n stort in die badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, en 'n lessenaar met beligting en muurproppe in. Daar is ook gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer - Nie-rook
Vanaf
Vanaf R 1 407
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
48 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie standaardkamer vir nie-rokers het slaapplek vir 2 gaste op 2 driekwart-beddens en daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte bad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, en 'n lessenaar met beligting en muurproppe in. Daar is ook gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer vir gaste met gestremdhede - Nie-rook
Vanaf
Vanaf R 1 407
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie standaardkamer vir nie-rokers het geriewe vir gaste met gestremdhede en daar is slaapplek vir 2 gaste op 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n bad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, en 'n lessenaar met beligting en muurproppe in. Daar is ook gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 407
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 312 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner Beach and Lodge Roads, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8f509b75cccabef88a9584c3749470fb6b7779af38588d2667de69692028576a703d79de63af285e9d5270b6fe3837282d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 407 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Corner Beach and Lodge Roads Summerstrand 6013 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.980057836573 25.653784275055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang