City Lodge Hotel Sandton, Morningside
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 320 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Hill and Rivonia Road, Morningside, Sandton, 2146, Gauteng
- Vanaf R1 506 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
City Lodge Hotel Sandton, Morningside bied gerieflike verblyf naby die Morningside Mediclinic, Benmore Tuine, Sandton City, Nelson Mandela Square, die Johannesburgse Aandelebeurs en ander belangrike besoekpunte vir inkopies, vermaak en finansiële sake.
Die hotel het 160 ruim kamers met lugversorging wat 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n aparte bad het. Kamers met slaapbanke is beskikbaar op versoek. Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar en beligting en kragpunte sodat gaste maklik hier kan werk in. Gratis WiFi word ook voorsien. Sekere kamers is ingerig vir gaste met gestremdhede.
Die hotel het 'n #Café wat 'n vol ontbyt, middagete en ligte aandetes bedien. Daar is 'n vergaderkamer met sitplek vir 12 gaste, 'n fiksheidsentrum, skemerkelkie-kroeg en 'n sprankelende swembad wat in 'n mooi tuin geleë is.
Ligging
- Corner of Hill and Rivonia Road, Morningside, Sandton, 2146, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 320 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Hill and Rivonia Road, Morningside, Sandton, 2146, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang