City Lodge Hotel Umhlanga Ridge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 338 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Palm Boulevard, Umhlanga Ridge, Durban, 4321, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 006 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
City Lodge Hotel Umhlanga Ridge is in die groeiende sake- en ontspanningsgebied, Umhlanga. Die hotel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en bied die beste ligging met die strand en besighede naby. Dis oorkant Gateway Theatre of Shopping met vermaaklikheidsgeriewe, winkels en 'n verskeidenheid restaurante geleë.
Die hotel het 168 kamers met lugversorging, koningingrootte-beddens of enkelbeddens en en suite-badkamers met storte en aparte baddens. Kamers met sofabeddens is op versoek beskikbaar. Interverbonde gesinskamers is ook beskikbaar. Geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kluis waar gaste hul skootrekenaars kan toesluit en 'n lessenaar met beligting en kragpunte in. Gratis WiFi word voorsien. Van die kamers is geskik vir gaste met fisiese gestremdhede.
Die hotel het 'n sprankelende swembad, raadskamer met sitplek vir 12, 'n fiksheidsentrum, #Café-restaurant wat ontbyt, middagete en ligte aandetes bedien, en 'n skemerkelkiekroeg.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Reservations
Team City Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 2 Palm Boulevard, Umhlanga Ridge, Durban, 4321, KwaZulu-Natal
- Gaste dink City Lodge Hotel Umhlanga Ridge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 338 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Palm Boulevard, Umhlanga Ridge, Durban, 4321, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang