C-Land Guest House Kookrus
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 22 Van Riebeeck Avenue, Kookrus, Meyerton, 1961, Gauteng
- Vanaf R300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
C-Land Gastehuis Kookrus is geleë in 'n klein dorpie suid van Johannesburg genaamd Meyerton en bied kwaliteitverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gemaklike oornagverblyf.
Die selfsorg-gastehuis bied 11 pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met gemaklike beddens, 'n TV met oop-uitsig-kanale, asook gratis WiFi-geriewe. Drie slaapkamers het hul eie privaat en suite-badkamers met 'n stort of bad.
Die oorblywende kamers deel 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en waskamer.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area sowel as gratis parkering.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Charles Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Van Riebeeck Avenue, Kookrus, Meyerton, 1961, Gauteng
- Gaste dink C-Land Guest House Kookrus het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 22 Van Riebeeck Avenue, Kookrus, Meyerton, 1961, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang