Clanwilliam Hills House and Flat
Beskrywing
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 dubbelslaapkamers en 3 en suite-badkamers, waarvan 1 met 'n bad en stort toegerus is, en die ander 2 slegs 'n stort het. Een slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee slaapkamers het stapeldeure wat volledig oopmaak na 'n balkon met pragtige uitsigte. Die oopplan-huis beskik ook oor 'n kombuis met 'n opwaskamer, en 'n sitkamer en eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en ketel. Ander geriewe sluit in 'n TV en 'n lugverkoeler.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis.
Gaste moet ID-dokumente by inklok verskaf, en voertuigregistrasiebesonderhede sal ook met aankoms aangeteken word.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Die eiendom het 'n woonstel met een langtermynhuurder. Die huurder is selde op die perseel.
Wanneer 2 gaste bespreek, sal slegs 1 slaapkamer oop wees, en die res sal gesluit wees. Indien 2 kamers benodig word, sal gaste 'n bykomende koste moet betaal om die derde kamer oop te maak. Dit is slegs 2 gaste per kamer.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 10 Flora Way, Ou Kaapse Road, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang