Successfully reported

Clanwilliam Hotel

Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
22 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed of dubbelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien. Die kamer beskik ook oor lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n lessenaar met 'n stoel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Die hotel het beperkte parkering, beskikbaar op 'n eerste-kom-eerste-dien-basis. Parkering op die perseel is gratis. Bykomende parkering op straat is beskikbaar. Sekuriteit patrolleer die perseel daagliks van 22:00 tot 07:00 en monitor voertuie wat op straat geparkeer is.

Stel asseblief die ontvangs in kennis van laat aankomelinge of vertrekke.

Parkering is beskikbaar op die perseel teen 'n bykomende fooi per voertuig. Besprekings is noodsaaklik aangesien slegs 8 parkeerplekke per nag beskikbaar is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelkamer
POA
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 1 driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien. Die kamer beskik ook oor lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n lessenaar met 'n stoel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Die hotel het beperkte parkering, beskikbaar op 'n eerste-kom-eerste-dien-basis. Parkering op die perseel is gratis. Bykomende parkering op straat is beskikbaar. Sekuriteit patrolleer die perseel daagliks van 22:00 tot 07:00 en monitor voertuie wat op straat geparkeer is.

Stel asseblief die ontvangs in kennis van laat aankomelinge of vertrekke.

Parkering is beskikbaar op die perseel teen 'n bykomende fooi per voertuig. Besprekings is noodsaaklik aangesien slegs 8 parkeerplekke per nag beskikbaar is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Hoof Street, Clanwilliam, 8120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmOTUxYzU2LWFlODgtNDdlMi05ZDdiLTMzOTQyZjQ1ZGEyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense 115 5 1 4 22 Hoof Street Clanwilliam 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.17927660184 18.89315642943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang