Claptons 16
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Island Palm Drive, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
- Vanaf R1 875 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Claptons 16 is 'n bekoorlike enkelvoudige eenheid, geleë in 'n sekuriteitskompleks op die strand by die Marina Martinique, sowat 3 km vanaf Jeffreysbaai.
Verblyf beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en die sitkamer het 'n TV met 'n DStv.
Gaste het toegang tot ingeboude braaigeriewe buite op die patio.
Die eenheid is naby die swembad en het 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Gaste kan in die middagson ontspan terwyl hulle hul verversings op die patio geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 172
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Island Palm Drive, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
- Gaste dink Claptons 16 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Island Palm Drive, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang