Successfully reported
+8

Clare Hills Selfsorg

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Palmiet Road, Clare Estate, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Clare Hills Self-catering is 'n pragtige 3-ster-gegradeerde blyplek. Ons bied uitstekende gasvryheid en gehaltediens in die veilige omgewing van die Clare Landgoed in Durban.

Daar is 2 identiese, ten volle gemeubileerde eenhede, elkeen met 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 1 dubbelbed en die ander een het 2 enkelbeddens met lugversorging en ingeboude kaste. Die badkamer is baie netjies en handdoeke en linne word verskaf. Die sitkamer het 'n leer sitkamerstel en 'n TV, terwyl die kombuis ten volle toegerus is met al die nodige toerusting en geriewe. Die hele standplaas is omhein met genoeg parkeerplek en elke eenheid het sy eie alarmstelsel. Ons bied ook 'n wasgoeddiens.

Ons is sentraal geleë met maklike toegang tot 3 groot winkelsentrums: die Pavillion, Westwood en Reservoir Hills. Ons is sowat 13 tot 18 minute se ry van die noordstrand, suidstrand, Moses Mabhida-stadion, Suncoast Casino, die Internasionale Konvensiesentrum, die Durbanse hawe, uShaka Marine World, Umgeni-voëlpark en die stad. Die naaste hospitaal is 6 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.8
Gaste se hoogtepunte
Asemahle M
Saam met vriende
5.0
Special. We were treated as part of their family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Nokuthula M
Saam met vriende
5.0
Exciting, enjoyable. Perfect. The landlord was very friendly and welcoming. The room was perfectly clean, and there is privacy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Eric B
4.0
Presies wat ek gesoek het vir oornag, baie behulpsaam en vriendelik. Moes kies tussen Richardsbaai toe reis en in die oggend terug Durban toe, of goed...
Sien meer
Jun 2025
Matheko M
Saam met vriende
4.0
Not pleasant. Really hope the host can improve on communication and honesty. Our stay at Claire Hills was not pleasant at all. We had c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Lynn R
Besigheidsreis
4.0
Staff members that stayed here said they were very comfortable. Booked on behalf of our 2 technicians that went down for work. The staf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Omilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 10 Palmiet Road, Clare Estate, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Clare Hills Selfsorg het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Palmiet Road, Clare Estate, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4ODdmNmQzLWM0N2YtNDRmNi04NGNhLTBmODViNWJiZmRmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 24 5 1 4 10 Palmiet Road Clare Estate 4091 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -29.81763600651 30.970209538936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang