Successfully reported
+37

Butterfly Villa

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 408 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Clarens Butterfly Villa is in Clarens, 'n dorpie aan die voetheuwels van die toringhoë Maluti- en Rooiberge geleë. Welige bome en lang dae van sonskyn maak dit 'n waardevolle bestemming.

Dié vakansie-villa met 3 slaapkamers het slaapplek vir 6 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat die heerlike oggendson kry en 'n uitsig oor die Clarensberge het. Die bed kan in twee enkelbeddens verdeel word indien versoek. Die tweede kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat uitkyk op 'n tuin van laventel en 'n fontein. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer. Daar is 'n derde slaapkamer wat met 'n stapelbed gemeubileer is, aan die voorkant van die huis.

Die villa beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, yskas-vrieskas en mikrogolf. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n houtkaggel het.

Clarens Butterfly Villa is in 'n uitstekende ligging in Hoofstraat, stapafstand vanaf die plein en al die winkels en restaurante. Parkeer jou voertuig en stap 'n wandeling deur ons lieflike dorp.

Gewilde doendinge in die area sluit reptielvertonings, kunsvlieghengel, voetslaan, perdry en 4x4-avonture in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Alice H
5.0
Dit voel soos huis, net in 'n nuwe omgewing. Ja, baie beslis, alles onder een dak, en reg by alles, skoon netjiese akkommodasie.
Aug 2025
Ceniel B
5.0
Absolutely wonderful - I will be back, definitely. My stay at Butterfly Villa was wonderful. The atmosphere of the house and garden is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Kyra H
Saam met vriende
5.0
Lovely long weekend stay. This was our second visit to Butterfly Villa and it was as good as the first. Comfortable, well-equipped hous...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Janet G
Saam met vriende
5.0
Amazing. Amazing place, so well equipped. We will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Gavin D
Saam met vriende
5.0
Excellent accommodation. Location was great. Clarence is a great getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alma Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 90

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 408 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Butterfly Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 408 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45c75db3eb1b2a37a244830f05a1bc8c786e3e5aa34e27dbe48a56152dde9d6a63ef51fb6219f61d66341f37d6a7497f9b59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 408 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.513273226951 28.422857915344
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang