Successfully reported

Clarens Cottage 2

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Derek A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie goeie basis vir eksplorasie van die Oos-Vrystaat. Heerlik. Buitengewone hoë kwaliteit geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Gerieflik, oulik, snoesig. Oulike plekkie. Het alles wat ons nodig gehad het. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Naby, gerieflik, kaggel en veilige parkering. Baie lekker gebly en gekuier. Die kaggel is 'n groot aanwins.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlike kuier. Ons het dit terdeë geniet en sal vir seker terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette V
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Baie gemaklik en hoog aanbeveel! Dis 'n lieflike toegeruste plekkie en baie mooi, netjies en skoon. Definitief baie goeie waarde vir geld. Al waarom ek die ligging net 'n 4 gee, is omdat dit oorkant die skool is en die onderwysers al van 6 uur af voor die hek sit en toeters blaas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Fantasties! Wat 'n lieflike, goed-toegeruste, skoon cottage. Topklas beddegoed en wonderlike bad- en stortgeriewe. Dankie vir 'n warm en vriendelike ontvangs deur die gasvrou. Ons gaan beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Very pleasant and too short. No one to show us the workings, i.e. the garage door and the front door lock.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Terence B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Our stay was amazing. It was peaceful and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tandy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Absolutely wonderful stay! Our stay was absolutely wonderful. The cottage is in a great location. It was super clean and well kitted for the extremely cold weather. It really felt like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy-lynn J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Excellent value for money. Cottage was very welcoming and had a homely feel. We enjoyed our stay. It would be great if WiFi can be added.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 154

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 518 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2MzM2NGRjLTAyN2ItNDFlZC05NDdkLWVhODc0MDcyOWVhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 84 5 1 5 518 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5188783303 28.415901660919
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang