Successfully reported
+11

Clarens Cottage 2

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 518 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hierdie bekoorlike kothuis is in Clarens geleë, wat bekend staan as die "Juweel van die Vrystaat". Dit is stapafstand van die dorp af, waar daar verskeie winkels en kunsgalerye is.

Die kothuis is stylvol versier en ideaal vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbedbed met 'n kluis en 'n haardroër in die kamer, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne, handdoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas/vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Suiker, tee en koffie word voorsien. Die eet- en sitkamer bied toegang tot die patio met 'n draagbare braai en 'n omheinde tuin.

'n Toesluitmotorhuis is ook beskikbaar. Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste op versoek gereël word.

Clarens bied die beste plek in die land om forel te vang en lok hengelaars van regoor die wêreld. Die berge is iets wat jy moet aanskou en dit bied ongelooflike staproetes en plekke waar jy kan abseil. Hier kan jy werklik die pragtige omgewing geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Derek A
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie basis vir eksplorasie van die Oos-Vrystaat. Heerlik. Buitengewone hoë kwaliteit geriewe.
Sep 2025
Lize C
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, oulik, snoesig. Oulike plekkie. Het alles wat ons nodig gehad het. Rustige omgewing.
Aug 2025
Riaan H
Saam met vriende
5.0
Naby, gerieflik, kaggel en veilige parkering. Baie lekker gebly en gekuier. Die kaggel is 'n groot aanwins.
Jul 2025
Sonja B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier. Ons het dit terdeë geniet en sal vir seker terugkeer.
Jan 2025
Terence B
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was amazing. It was peaceful and enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 154

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 518 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Cottage 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 518 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2MzM2NGRjLTAyN2ItNDFlZC05NDdkLWVhODc0MDcyOWVhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 84 5 1 5 518 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5188783303 28.415901660919
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang