Successfully reported
+11

Clarens Cottage 2

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 518 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hierdie bekoorlike kothuis is in die dorpie Clarens, bekend as Die Juweel van die Vrystaat, geleë. Dit is stapafstand vanaf die dorpsplein met sy verskeie winkels en kunsgalerye.

Die kothuis is smaakvol versier en perfek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed, kluis en 'n haardroër asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne, handdoeke en wasseep word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die oopplan-eetarea en -sitarea het 'n binnenshuise kaggel, hierdie area lei na 'n patio met 'n draagbare braai en 'n omheinde tuinarea.

'n Toesluitmotorhuis is ook beskikbaar vir gaste. Versorging kan teen 'n ekstra koste verskaf word op versoek van gaste.

Clarens bied die beste forelhengel in die land en lok hengelaars en vlieghengelaars van heinde en verre. Die berge is 'n trekpleister van hul eie en bied ongelooflike staproetes en abseil waar die pragtige landskap geniet kan word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Derek A
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie basis vir eksplorasie van die Oos-Vrystaat. Heerlik. Buitengewone hoë kwaliteit geriewe.
Sep 2025
Lize C
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, oulik, snoesig. Oulike plekkie. Het alles wat ons nodig gehad het. Rustige omgewing.
Aug 2025
Riaan H
Saam met vriende
5.0
Naby, gerieflik, kaggel en veilige parkering. Baie lekker gebly en gekuier. Die kaggel is 'n groot aanwins.
Jul 2025
Sonja B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier. Ons het dit terdeë geniet en sal vir seker terugkeer.
Jan 2025
Terence B
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was amazing. It was peaceful and enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 154

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 518 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Cottage 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 518 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2MzM2NGRjLTAyN2ItNDFlZC05NDdkLWVhODc0MDcyOWVhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 84 5 1 5 518 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5188783303 28.415901660919
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang