Successfully reported

Clarens Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Christel M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Baie aangenaam. Dit was voorwaar 'n baie aangename verblyf. Die eenheid was skoon en netjies. My dierekind was saam en hy was veilig. Sal beslis aanbeveel en ook weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Netjies en skoon. Baie gerieflik, skoon en netjies. Sal vir seker weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Awesome. Beautiful scenery, quiet and peaceful. Pet friendly and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlos D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Magic. Beautiful cosy spot with everything you need. Even a braai and outside patio for lazy afternoons. Will definitely be back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ramona H
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Gerieflik, snoesig en skoon. Baie lekker! Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Kersfees in Clarens. Heerlike blyplek. Mens kan stap waar jy wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Skoon, netjies, goed toegerus - alles wat nodig is! Baie aangename akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja L
Kort verblyf
4.4
Sep 2024

Heerlik privaat en goed toegerus. Ons het heerlik gebly. Die eenheid is privaat, goed versorg, en goed toegerus. Dit was ook perfek vir ons twee hondjies wat saam gereis het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie netjies en goed ingerig vir ons klein vierbeen-kids. Ons kon honde met geruste hart los toe ons die Saterdag gaan rondry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Heerlike, rustige omgewing. Cottage is baie netjies en ten volle toegerus. Heerlike warm kaggelvuur vir koue winteraande. Vriendelik ontvang en alles was perfek. Sal beslis weer hier bly en ook aanbeveel aan vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lynda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbe Street, Clarens Cottage 3, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2acebde8eac36e792534ecb5d3050ba6f9606271dff098bca6ad00f596f7973fb2e94433ec9d05d0b8d0f237dfb21eb5cc7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 Malherbe Street Clarens Cottage 3 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518891722135 28.41594957791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang