Successfully reported

Clarens Escape

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Tokkie T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Puik plek. Baie netjiese plek met die mooiste uitsig. Veilige parkering en loopafstand na dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Vreedsaam, verfrissend, asemrowend, gesellig, onvergeetlik. Ons het ’n heerlike naweek gehad! Alles was netjies, skoon en daar was alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig was ook ongelooflik mooi. Dit was die perfekte plek vir ’n naweekwegbreek. Ons sal dit beslis weer gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susara H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Rustig, skoon, uitstekende uitleg van eenheid, geen klagtes. Ons het baie lekker gebly, sal dit aanbeveel aan al my familie, vriende en kennisse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louie-mari P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Heerlike een-nag, twee dae wegbreek uit Gauteng! Dankie, ons verblyf was heerlik. Die uitsig vroegoggend was pragtig. Alles was soos beskryf en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorrie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Puik akkommodasie. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Sal definitief weer daar bly. Baie gerieflik, pragtige uitsig, baie ontspannend, goed ingerig. Extractor fan in die badkamer werk nie. Haardroër was in 'n kombuiskas weggesteek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Baie lekker gebly. Absoluut waarde vir geld. Lekker gebly. Baie mooi en netjiese plek. Sal absoluut weer daar gaan bly en sal dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2025

Heerlik gebly, kan plekkie regtig aanbeveel! Ons het baie lekker gebly! Plekkie is pragtig en netjies met die mooiste berg uitsig! Net bietjie ver van dorp om te loop, maar absoluut die moeite werd! Die dorpie het wel verander. Te veel restaurante oopgemaak en baie minder winkeltjies wat die plek verander!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Engela V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Gerieflik maar nie aanvanklik die eenheid wat bespreek is. Gerieflik en die stortkop benodig aandag in die badkamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 135 Roos Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACnszSTBKkzc9QKgT1Hmt2GBlNKhRmDMVndy4esTa0dgdZx6jzV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 135 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520162838543 28.41803989491
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang