Successfully reported
+37

Clarens Main Street The Loft & The Studio

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 279 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bly oor in die hartjie van Clarens-dorpie terwyl jy skouspelagtige berguitsigte indrink en al die ekstras geniet wat jy sal waardeer, met die privaatheid wat jy sou verwag.

Daar is 2 selfsorg-opsies by Clarens Main Street The Loft & The Studio, naamlik The Loft en The Studio.

The Loft is 'n ruim tweeslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping, en The Studio is 'n eenslaapkamerwoonstel op die grondvloer.

Die Loft en die Studio is volledige woonstelle met slaapkamers, badkamers, oopplan-leefareas, kombuise en privaat patio's met braaigeriewe. Die volledige DStv-pakket is beskikbaar. Gratis WiFi is oral beskikbaar.

Veilige parkeerplek word agter die gebou agter 'n elektriese hek voorsien. 'n Privaat wandelpad langs die gebou lei gaste na waar hulle wil wees. Die eiendom word omring deur restaurante en kroeë, so gaste is werklik in die hartjie van Clarens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wicus B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige aande met loopafstand van alles. Die eenheid was goed toegerus en skoon. Ons het heerlik buite geleef met deure wat heeltemal oop kon maak. En...
Sien meer
Okt 2025
Kathryn B
Gesin met tieners
5.0
Centrally situated and comfortabel. The Loft is very centrally located and has everything you would wish for, for a comfortable and enj...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Morne V
Saam met lewensmaat
5.0
Hoogs aanbeveel. Ons het in die lewe loft gebly vir die naweek. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dis stylvol en goed sentraal geleë.
Jul 2025
Steven J
Saam met lewensmaat
5.0
Naby aan alles, netjies en ruim. Alles was daar wat jy nodig het en nog meer, baie netjies en veilige parkering. Baie dankie.
Jul 2025
Leandra D
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim en netjies. Baie ruim en netjiese plekkie. Stapafstand van alles. Sal definitief weer kuier!
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 279 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Main Street The Loft & The Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 279 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f6e8efeb163e76c18093c9ce6d16d2f8e47d881c39f53f9a1ae48254380e0cde44ee4e305d0deea0fb5b759fe75e777ad36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 279 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516282009414 28.420148093254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang