Successfully reported

Clarens Labelle

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Andrea B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustig & perfek. Definitief! So lekker en sentraal - kon alles baie maklik bereik! Pragtig en lekker "spacious."

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynde D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

It was pleasant and comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolien T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Dit was 'n lekker bly. Huis kon lekker kuier in die huis by die braai area. Die bly was lekker. Gasvrou het moeite gedoen met ekstra matrasse vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Uitstekend! Uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties, modern ingerig met groot, ruim vertrekke en uiters diervriendelik. Ons sal Clarens LaBelle hoog aanbeveel vir enige gesinsvakansie. Die kamers is groot, ruim, modern ingerig en die huis het alles wat 'n mens nodig het. Ons het ons 2 honde saamgeneem en die huis en tuin is absoluut ideaal vir hulle. Die grasperk is groot en ons kon lekker bal speel. Die braai area is absoluut die hoogtepunt! Groot, gemaklik en uiters goed ingerig en ons het heerlik die aande daar omgekuier. Dit het die eerste dag gereën, maar ons het lekker knus in die braai area gekuier. Ons sal definitief weer teruggaan na Clarens LaBelle, maar volgende keer sal ons beslis langer bly. Ons het elke dag lekker na die winkels gestap - alles is in loopafstand. Die huis het wel ook 7 buitekameras - so jy kan elke deel van die tuin duidelik op die monitor sien. Ons het nooit onveilig gevoel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcharl P
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Netjies. Gerieflik, alles wat jy nodig het. Verblyf was moeitevry en baie netjies. Goeie diens van 'host' was baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Neat, spacious, affordable. Labelle is a lovely place to stay. Nice big house, room for everyone with all you need. Nice and clean, had a lovely stay, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2025

Genotvol. Baie lekker, maar die paslaken in die hoofslaapkamer was baie ongemaklik. 'n 3de en 4de skottelgoedsepie sou nog beter gewerk het. Anders baie lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lucia V
Kort verblyf
3.8
Apr 2025

Great value and especially awesome as per friendly. Very nice place and my dogs and I had a great time. Very helpful host. I would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bianca Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Larola Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA768359515df5f6eac647784a4b1f719d68a3a33564f8db09e3850af277186eff7616e79e87648480d688dd229a1637bee5e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 11 Larola Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.516474843915 28.427819410451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang