Clarens Old Club House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa 164, Clarens Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Clarens Old Club House is 'n bekoorlike selfsorg-vakansievilla in Clarens Gholflandgoed met slaapplek vir tot 10 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Al die slaapkamers het lugversorging en ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die en suite-badkamers met 'n aparte bad en stort toegerus is. Die hoofsuite is bo geleë en spog met 'n gemeubileerde balkon met asemrowende uitsigte oor die berge en natuurlike omgewing. Die oorblywende 4 slaapkamers is op die grondvloer geleë.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Hierdie moderne, plattelandse huis beskik oor 'n ruim oopplan-leefarea en -eetarea met 'n platskerm-satelliet-TV.
Gaste kan in die tuin ontspan, terwyl kinders die buite-speelarea geniet. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Smiley Face op Mount Horeb-staproete en die Clarens-waterval in. Vir natuurliefhebbers is daar verskeie skilderagtige staproetes, en gaste kan ook 'n potjie gholf by die Clarens Gholf- en Ontspanningslandgoed geniet. Gratis WiFi en privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Norman Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Villa 164, Clarens Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Clarens Old Club House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa 164, Clarens Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang