Successfully reported
+69

Clarens Paddocks 23

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 877 Naauwpoort Street, The Paddocks, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Clarens Paddocks 23 is 'n lieflike huis in die voorheuwels van die Malutiberge in 'n dorpie genaamd Clarens. Hierdie selfsorghuis bied gerieflike slaapplek vir tot 4 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die aparte badkamer het slegs 'n stort.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond, 'n skottelgoedwasser, 'n ketel, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n kaggel.

'n Onderdakstoep met 'n sitarea en asemrowende uitsigte oor die berge lei deur skuifdeure.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Die huis gebruik sonkrag.

Bergstaproetes, swem in die dam, watervalle, vierwielmotorfietsritte deur die berg, lugballonvaarte, ziplining, en perdry is van die doendinge wat in die area beskikbaar is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 877 Naauwpoort Street, The Paddocks, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Paddocks 23 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 877 Naauwpoort Street, The Paddocks, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86bd3fa985f5768491049cc49ac2eeff898f0104388a721cf3c25f4317680ec1e611dbe21d7a60af6924785b023fd50a7fc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 877 Naauwpoort Street The Paddocks 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.50556557914 28.4209770778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang