Successfully reported
+34

Clarens Retreat

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 411 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Clarens Retreat is in die idilliese dorpie Clarens ongeveer 300 km van Johannesburg, Durban en Bloemfontein af geleë. Dit bied stylvolle en gemaklike selfsorg-akkommodasie tussen die pragtige Rooiberge. Die toevlugsoord is binne loopafstand van die dorpsplein met 'n verskeidenheid kunsgalerye, restaurante en winkels.

Clarens Retreat het 3 individueel versierde selfsorg-eenhede, van die ateljeewoonstelle tot 'n luukse bergwoonstel. Geriewe op die perseel sluit WiFi en veilige parkeerplek in.

Clarens staan bekend as die avontuurhoofstad en die 'Juweel van die Vrystaat'. Avontuurvrate en natuurliefhebbers is ewe lief vir Clarens. Daar is staproetes reg rondom die dorpie. Golden Gate Nasionale Park is minder as 20 km weg en die meer avontuurlustige reisigers kan hulle paspoorte saambring en Lesotho besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 161 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Chantelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, netjies, pragtig. Ons het heerlik warm geslaap, baie netjies en skoon. Sal beslis weer hier bly.
Okt 2025
Michelle J
Saam met lewensmaat
5.0
Plek waar jy hêrlaai. Ons het vreeslik lekker gebly. Die kamer is skoon en goed toegerus. Die dorp is in loopafstand van die verblyf af. Ons sal nêren...
Sien meer
Sep 2025
Adrienne K
Saam met vriende
5.0
Gerieflike, veilige verblyf binne stapafstand van restaurante en winkels. Clarens Retreat bied netjiese, gerieflike verblyf aan binne stapafstand van ...
Sien meer
Sep 2025
Priscilla V
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend met alle behoeftes voorsien, dus kon net ontspan en ons verblyf geniet. Verblyf was goed ingerig, veilig en sentraal geleë. Ontvangsdiens ...
Sien meer
Jun 2025
Jolande H
Saam met vriende
5.0
A true treat. Ons het heerlik gebly. Die kamers is netjies en goed toegerus en die uitsig van die stoep af is asemrowend. Die eenhede is binne loopafs...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 161

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 411 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 411 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfiU6tYCpBaxu3Bp7m6dZpajM95j3R9eLIfL206fJwMIEU0Iqki?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 161 5 1 5 411 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.512734 28.423188
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang