Successfully reported

Clarens River Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sorina W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Kuier een keer 'n jaar in Clarence. Mooi plek nog. Net bietjie duur. Baie lekker en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Enjoyable trip. Beautiful property. Very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scholtz C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het dit baie geniet. Ons het baie lekker gebly. Dit was onverwags nogal koud en nat in Clarens vir die tyd van die jaar. Ons het van die kaggel gebruik gemaak. Net jammer daar was nie elektriese komberse op die beddens nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Great place to stay for a couple of days to explore Clarens. The stay was great and Clarens is a wonderful place to stay for a few days. The golf course is well worth it to play a round of golf.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renata F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Heerlik. Ons was baie tevrede met die blyplek en dit was rustig en stil. Lisa was 'n briljante gasvrou. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nienke G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Ons het lekker gekuier in 'n baie mooi omgewing. Dankie! Die ligging van die cottage is baie goed met 'n pragtige tuin en uitsig, groot bome en mooi blomstruike. Die cottage is mooi versorg, skoon en netjies. Die kroeg yskas was egter bietjie klein vir 'n paar dae se verblyf. Die vriendelike ontvangs het ons aankoms baie vergemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Fritz B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Als is netjies en skoon, sluit heeltemal af van als daar buite! Ons het vreeslik lekker gekuier, sal definitief weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Clarens River Cottage
Baie dankie vir jou terugvoer, Fritz! Ons is bly julle het 'n goeie tyd gehad! Ons hoop om julle weer te sien! Groete, Anja

Jannie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlike kos en lekker gekuier. Ons het die verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alouise R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Tranquil and serenity at its peak. Very impressed with the cottage, it was modern and extremely neat. Loved the location. Will recommend this cottage. Thank you for the lovely stay, we had a good weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Heerlike kuiers op die stoep, pragtige uitsig! Heerlike paar dae in 'n uiters netjiese en goed-toegeruste kothuis. Groot tuin en naby die wandelroetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 208 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA261a2687814c6691f1f6f4016c12e0366d1428f4b05989baafdaef935dfa91da8874260251d75eb8479f3968f8de0682cacf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 208 Bester Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -28.516136659947 28.417125536901
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang