Successfully reported
+20

Clarens River Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 208 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Clarens River Cottage bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n afgeleë en privaat kothuis net 500 m vanaf Clarens se middedorp en naby restaurante en winkels.

Die kothuis is aan die voet van die Rooiberge en het 'n mooi uitsig op die bergreeks. Dit is net 'n paar tree van 'n rivier af, asook vanaf die begin van 'n voetslaanroete deur die Clarens Conservancy.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer. Sagte badhanddoeke, toiletware en pantoffels word vir elke gas voorsien. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis en -leefarea lei na 'n stoep wat met 'n tuin- en berg-uitsig spog. Die sitarea het 'n kaggel en 'n slim-TV. Die kombuis is met 'n stoofplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n yskassie toegerus. 'n Ekstra yskas-vrieskas kan in die kothuis voorsien word indien nodig.

Verder is daar draagbare braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sorina W
Gesin met klein kinders
5.0
Kuier een keer 'n jaar in Clarence. Mooi plek nog. Net bietjie duur. Baie lekker en skoon.
Jun 2025
Susan B
5.0
Enjoyable trip. Beautiful property. Very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Scholtz C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het dit baie geniet. Ons het baie lekker gebly. Dit was onverwags nogal koud en nat in Clarens vir die tyd van die jaar. Ons het van die kaggel ge...
Sien meer
Apr 2025
Paul A
Saam met vriende
5.0
Great place to stay for a couple of days to explore Clarens. The stay was great and Clarens is a wonderful place to stay for a few days...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Fritz B
Gesin met tieners
5.0
Als is netjies en skoon, sluit heeltemal af van als daar buite! Ons het vreeslik lekker gekuier, sal definitief weer teruggaan!
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 208 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens River Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 208 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA261a2687814c6691f1f6f4016c12e0366d1428f4b05989baafdaef935dfa91da8874260251d75eb8479f3968f8de0682cacf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 208 Bester Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -28.516136659947 28.417125536901
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang