Successfully reported

Clarens Valley Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Shireen G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Amazing. Was convenient, clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Valley Lodge bied gerieflike verblyf in Clarens. Dis 'n baie gerieflike woning met al die geriewe wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozelle L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie rustig. Sal definitief aanbeveel as 'n wegbreekplek van die stadslewe. Baie lekker gebly. Die huis is mooi skoon en ruim. Het die kaggel baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sone W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Gerieflik en mooi. Ons sal weer hier kom bly. Alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Absoluut die reis en prys werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Netjies, skoon en baie spasie. Ons naweek by Clarens Valley Lodge was baie lekker gewees, die plek was netjies, skoon en het 'n baie mooi uitkyk op die berge. Ons sal weer teruggaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgen D
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Heerlik gebly. Huis is baie goed ingerig met alles wat nodig is. Erf is goed omheind en die honde kon vrylik buite beweeg. Huis is goed geleë in 'n stil area naby lekker stapplekke teen die berg wat langs die dorp lê. Kaggel het baie gehelp om die koue buite te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joane T
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Pragtige plek met die mooiste uitsig. Dit was heerlik, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Private ligging van huis was 'n voordeel. Groot erf vir kinders om te speel. Huis was baie gerieflik met alles wat nodig was. Die skottelgoedwasser was 'n lekker bederf. Daar was selfs tee, koffie en suiker tot ons beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kashan K
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Gorgeous comfortable home. Beautiful well-stocked home with a gorgeous backdrop, close enough to the village but far enough to feel peaceful. Lovely large garden for pets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Baie tevrede en waarde vir geld. Lieflike ligging, stil en privaat. Baie gerieflike huis en loadshedding word nie gevoel nie. Sal baie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 760

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 4 350
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 350
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 4 350
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3Mzc1YzBjLTliNDgtNDVkYy1iNDZkLTUyOTMwOWJmOTZiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 350 per nag, vir 9 mense 57 5 1 5 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.508265448289 28.418984860182
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang