Claridges 303
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2025 tot 3 Des 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence Street, Claridges, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R650R520 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Claridges 303 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ramsgate. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin wat 'n wegbreek aan die Dolfynkus soek, aangesien hierdie woonstel lieflike see-uitsigte het.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste kry veilige parkeerplek in die kompleks. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Clarence Street, Claridges, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Claridges 303 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence Street, Claridges, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang