Claridges 404
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2025 tot 3 Des 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence Street, Claridges, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 022R818 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Claridges 404 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ramsgate. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin wat 'n wegbreek aan die Dolfynkus soek, aangesien hierdie woonstel lieflike see-uitsigte het.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir kinders in die leefarea.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Dié area het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Clarence Street, Claridges, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence Street, Claridges, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang