Successfully reported

Clear Water Oasis Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die huisie het alles wat jy benodig. Ek het lekker uitgespan. Baie rustig, die gasheer het ons vriendelik ontvang. Die plekkie is plaas atmosfeer, baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustigheid en vrede vir jou siel. Baie lekker, ek het al in duurder plekke gebly wat nie so netjies was nie. Geen slegte reuke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa J
1 nag
5.0
Mrt 2025

Salig! Vriendelike ontvangs, selfs toe ek gesukkel het met die DStv, kon ek die eienaar per WhatsApp kontak en sy het van haar kant gereël dat daar na gekyk word. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gerieflik. Baie goeie diens. Gasvrou baie vriendelik. Eenheid is pragtig skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Rustig en netjies. Ons sal weer kom. Ja, ons het lekker gebly. Rustig en buite die dorp. Plaas atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Rustig en privaat. Skottelgoedwasgeriewe onvoldoende en warmwater lou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michel
Clear Water Oasis Guest Farm
Dankie vir jou terugvoering, Carine. Ons het ongelukkig al maande probleme met internet en omdat ons op 'n plaas is, is dit 'n geweldige kopseer gewees. Ons het laas week weer technicians daar gehad en hulle het 'n verskuiwing van torings gemaak, so ons glo en vertrou dat dit beter sal wees in die toekoms. Mooi dag.

Jeanmari J
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Netjies, skoon en vriendelike ontvangs. Regte plaasstyl. Baie netjies. Alles wat mens nodig het vir 'n vinnige oornag.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Khalid G
1 nag
5.0
Des 2024

Convenient stop-over to Namibian border. Very friendly host. I was travelling on a motorcycle and ordered a braai pack/wood. She delivered more than what was needed for dinner. The air-conditioned unit is a welcome relief in the dry, hot summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michel
Clear Water Oasis Guest Farm
Always heart warming to welcome back guest, we are glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again. Have a blessed day.

Chris P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Clean, well-equipped and safe. On a working farm, well-organised and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droësand Farm 245. Portion 1, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzN2E3MDI4LTQyYmMtNGU4Yi1hMTEzLWYxZThmN2ExNWNkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 168 5 1 5 Droësand Farm 245. Portion 1 Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.586977213827 18.780542720597
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang