Clearwater Self Catering Apartments
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Lemonwood Street, Clearwater, Eco-Park Estate, Centurion, 0144, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Clearwater Self Catering Apartments bied gemaklike selfsorg-verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks op die Eco-Park Landgoed in Centurion.
Dié woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond met 'n stoof, eetgerei en breekware, 'n mikrogolfoond en 'n wasmasjien. In die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die landgoed is gerieflik geleë en is lekker naby winkels, die Gautrein en die N1, N14 en R21.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Miriro Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 6 Lemonwood Street, Clearwater, Eco-Park Estate, Centurion, 0144, Gauteng
- Gaste dink Clearwater Self Catering Apartments het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Lemonwood Street, Clearwater, Eco-Park Estate, Centurion, 0144, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang