Successfully reported
+14

Clearwater Living

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Dias Crescent, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Clearwater Living is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 6 mense in Ceres, en is ideaal vir sakereisigers, vriende, familie of paartjies.

Die woonstel is op die perseel van die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 2 storte en 'n toilet. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar in die sitkamer wat geskik is vir 2 kinders. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die 4-sitplek-eetplek geniet word. tafel.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, en komplimentêre WiFi-toegang.

Parkeerplek word op die perseel agter 'n elektroniese hek voorsien. Met vooraf reëling het gaste ook toegang tot die swembad en braaigeriewe wat met die hoofhuis gedeel word.

Ceres bied gaste 'n verskeidenheid restaurante, wynkelders en landgoedere, en doendinge in die area wissel van voetslaan- en 4x4-roetes, zipline, perdry en visvang in die Dwarsrivier. Gaste kan die Transport Riders Museum besoek, of die Ceres-vrugteroete tussen Desember en April toer.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wilfred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 13 Dias Crescent, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Clearwater Living het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Dias Crescent, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe307642a61651aae6ff544ceb28ea22076232b1c23427b5c4129d9c06a796dd0465e541872c5b3f20e59e38d3b731f407d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 13 Dias Crescent Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.379163418263 19.308391646227
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang