Successfully reported

Cleveland Guest Farm

Gesinskothuis
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke alleenstaande kamer is privaat met 'n ingang op die patio en individuele styl en dekor. Die gesinskothuis bied slaapplek vir 4 mense en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kothuis beskik ook oor 'n en suite-badkamer, lugversorging of 'n plafonwaaier, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie propvol voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n radiowekker, haardroër, kluis en verwarmer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Let asseblief daarop dat kredietkaarte nie aanvaar word nie.
Aandete is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer met 2 enkelbeddens/dubbelbed
Vanaf
Vanaf R 1 016
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke alleenstaande kamer is privaat met 'n ingang op die patio en individuele styl en dekor. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging of 'n plafonwaaier, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie propvol voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n radiowekker, haardroër, kluis en verwarmer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Let asseblief daarop dat kredietkaarte nie aanvaar word nie.
Aandete is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morehoop Farm, Sunnybank way, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3ZDAxYTdiLWZiZjItNGQ3My1iMTU1LTBkMWI4ZDJiMjYxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Morehoop Farm Sunnybank way 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.417504 25.477118

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang