Successfully reported

Cliff Haven

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Barbara F
1 nag
5.0
Okt 2025

Beyond expectations! Bouwina was a gracious and wonderful hostess and her attention to detail is incredible. The room was pristine and the thoughtful snacks were appreciated! Very highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrane K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was very pleasant and welcoming. Very grand place. This is an exceptional beautiful accommodation. Room lovely with sea view. Very neat, tidy and truly top class. The snacks they put out were a very kind gesture.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Thank you so much for your kind review! It truly means a lot to me. I am so glad you enjoyed your stay at Cliff Haven.

Martie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Top klas verblyf van begin tot einde. Ons verblyf by Cliff Haven was onvergeetlik. Die gasvrou het ons baie welkom laat voel en selfs gesorg vir versnaperinge, soos croissants, wortel en neute muffins en beskuitjies. In die yskas was melk, yoghurt, verskeidenheid kase, botter en konfyt. Die studio was toegerus met net die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Dit was 'n besonderse voorreg om julle as ons gaste te hê. Ons waardeer die mooi verwysing wat julle vir ons gemaak het. Ons sien uit na die volgende keer wanneer ons julle weer kan ontvang.

André C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Alles was net perfek, van die aankoms tot die vertrek. Ons het ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Ons waardeer dit opreg dat jy tyd geneem het om jou ervaring by Cliff Haven met ons te deel.

Pieter V
Lang verblyf
5.0
Jul 2025

Uit die boonste rakke. Die beste akkommodasie te vind in die hele ruensveld (Struisbaai/Agulhas).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brutus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Te kort, maar vir seker die moeite werd. Dit is 'n fantastiese mooi plek met die mooiste uitsig. Ongelooflike gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Dit was 'n besonderse voorreg om julle as ons gaste te hê. Ons sien uit na die volgende keer wanneer ons julle weer kan ontvang.

Kenneth T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Five star accommodation, highly recommended. Beautifully appointed contemporary comfortable accommodation. With winter weather, we appreciated the heated towel rails and heated floor in the bathroom, plus the electric blankets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Thank you for the wonderful review! I’m so glad you enjoyed your time here. If your travels bring you this way again, I’d be delighted to host you.

Zaira S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lawenis vir jou siel. Gasvryheid en akkommodasie kan hoogs aanbeveel word. Sal definitief weer hier aandoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang!

Talitha H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Highly recommended! We had a wonderful stay with everything we needed and more. They go the extra mile, even with the little delays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Thanks so much for your great review! We really appreciate your support and hope to see you again in the future.

Jan G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Stunning. Our stay was so amazing, from start to finish. A friendly, kind and wonderful owner. Nothing was missed in every possible way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Your kind words made my day—thank you for the wonderful review! I’m so glad you enjoyed your time here. If your travels bring you this way again, I’d be delighted to host you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bouwina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 485
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 485
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 194 Oceanview drive, Struisbaai, 7285-Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ac3eedc9b05c2c681d37f05621d3e71fe724ea88a344b8379059788f068fceca743460ab83ca0163874f93a2f25b042e58b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 485 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 194 Oceanview drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.812913 20.029256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang