Clifton Studio 104
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Victoria Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 377 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Clifton Studio 104 is 'n pragtige selfsorgwoonstel met 'n gedeeltelike see-uitsig in die hartjie van Clifton. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie wat graag die kus en Moederstad wil verken.
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n toonbank met sitplek vir 2 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek en daar is 'n TV in die slaapkamer. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na die balkon met gemaklike sitplek. Die woonstel is net 'n kort stappie na gewilde restaurante, kroeë, nagklubs en strande.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 767
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 57 Victoria Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Clifton Studio 104 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Victoria Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang