Successfully reported

Clifton Mansion Villa

Selfsorg
Clifton Mansion Apartment
Vanaf
Vanaf R 3 935
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Clifton Mansion Apartment is 'n woonstel op die swembadverdieping en dit bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief daarop dat hierdie eiendom 'n breekskadedeposito betaalbaar het voor aankoms.

Parkeerplek is beskikbaar op aanvraag. Let wel, hierdie versoek moet binne 48 uur voor aankoms gedoen word, en afhangende van beskikbaarheid.

Basiese skoonmaakdiens is beskikbaar op aanvraag en onderhewig aan beskikbaarheid van Maandag tot Vrydag, tussen 08:00 en 15:00. Kontak asseblief die instansie vir meer inligting.

Let asseblief daarop dat strandhanddoeke nie omgeruil word nie.

Die linne word elke 6de dag omgeruil.

Badkamerhanddoeke word elke 3de dag omgeruil.

Stiltye is van 22:00 - 08:00 volgens residensiële verordeninge:
Gebruik van swembad- en jacuzzi-areas slegs tussen 10:00 en 20:00.
Gebruik van braai-areas slegs tussen 12:00 en 22:00.
Geen/minimum geraas rondom die swembad en die jacuzzi/braai-areas te alle tye nie.
Geen privaat partytjies, geleenthede, vieringe of funksies word rondom die swembad en die jacuzzi/braai-areas toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Clifton Mansion Villa
Vanaf
Vanaf R 23 520
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Clifton Mansion Villa bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 4.5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte bed, en die volgende 2 kamers het elk 'n dubbelbed. Daar is beide bad- en stortgeriewe in die huis. 'n Moderne, volledig toegeruste kombuis met 'n ontbyt-eiland met 'n granietblad maak selfsorg 'n plesier, terwyl die volledig toegeruste drankkroeg deur intrekbare glasdeure uitkyk oor 'n privaat swembad en buite-ontspanningsarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur het. Gratis WiFi word ook voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 5 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief daarop dat hierdie eiendom 'n breekskadedeposito betaalbaar het voor aankoms.

Parkeerplek is beskikbaar op aanvraag. Let wel, hierdie versoek moet binne 48 uur voor aankoms gedoen word, en afhangende van beskikbaarheid.

Basiese skoonmaakdiens is beskikbaar op aanvraag en onderhewig aan beskikbaarheid van Maandag tot Vrydag, tussen 08:00 en 15:00. Kontak asseblief die instansie vir meer inligting.

Let asseblief daarop dat strandhanddoeke nie omgeruil word nie.

Die linne word elke 6de dag omgeruil.

Badkamerhanddoeke word elke 3de dag omgeruil.

Stiltye is van 22:00 - 08:00 volgens residensiële verordeninge:
Gebruik van swembad- en jacuzzi-areas slegs tussen 10:00 en 20:00.
Gebruik van braai-areas slegs tussen 12:00 en 22:00.
Geen/minimum geraas rondom die swembad en die jacuzzi/braai-areas te alle tye nie.
Geen privaat partytjies, geleenthede, vieringe of funksies word rondom die swembad en die jacuzzi/braai-areas toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 935
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 286 Kloof Road, Clifton, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA195a68f958920fe3e04d3542d32a8740c662df20a2602753cce8c11e3f3e648d88358c3254aa133db4884975a50d8b02d4ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 935 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 286 Kloof Road Clifton 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.937453838021 18.379118488309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang