Successfully reported
+13

Clifton Pad

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 San Michele, 52 Victoria Road, Clifton, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 554 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Clifton Pad bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Clifton, Kaapstad en dit is ideaal vir 'n paartjie.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien ook beskikbaar. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Die woonstelgebou bied direkte toegang tot Clifton se 3de Strand. Veilige parkeerplek en 24/7-sekuriteit verseker gemoedsrus.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Ligging

  • 105 San Michele, 52 Victoria Road, Clifton, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 554
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 554
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 554
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 San Michele, 52 Victoria Road, Clifton, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cadabc818e6d5c5497f7e7b786f5fc9e13e0d1683b679994ac6d4a9a108fc290ede2a6ccb4b57d91fea35b06cd9d6e4d53c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 554 per nag (plek vir 2) 105 San Michele 52 Victoria Road 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.935757866318 18.378128967987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang